LBRY Block Explorer

LBRY Claims • wat-is-die-impak-van-die-baie-reën-in

d864a125a353972034586edfe2ceeaaf1e73e3b2

Published By
Created On
26 Jan 2022 21:11:52 UTC
Transaction ID
Cost
Safe for Work
Free
Yes
Wat is die impak van die baie reën in die Vrystaat? Janes Barnard verduidelik #Voedselsekerheid
Desember 2021 en Januarie 2022 was baie nat maande in groot dele van die Vrystaat, veral binne die mielieopbrengsgebied. Met 'n gemiddelde reënval van 450 - 500 mm reën per jaar het hierdie gebiede reeds in Januarie oor die 400mm reën gekry.

Wat is die omvang van die skade van die baie reën in die Vrystaat? Janes Barnard is 'n graanboer in die Hoopstad-Hertzogville gebied en hy verduidelik vir ons in hierdie onderhoud meer wat op grondvlak by die boere gebeur.

Wat se impak gaan dit hê op die verbruiker?

#Boermedia #Vrystaat #Landbou #JanesBarnard
...
https://www.youtube.com/watch?v=RNF8NwlI-FM
Author
Content Type
Unspecified
video/mp4
Language
Open in LBRY

More from the publisher

Controlling
VIDEO
DIE G
Controlling
VIDEO
SAKEL
Controlling
VIDEO
KOOT
Controlling
VIDEO
BAARD
Controlling
VIDEO
BAARD
Controlling
VIDEO
BAARD
Controlling
VIDEO
BAARD
Controlling
VIDEO
GESKI
Controlling
VIDEO
MAAK